Play Video

Hartenbos In Afrikaans is hier. Is jy reg?
Het jy al jou kaartjies?

19:30 | 21 Desember
DANS IN AFRIKAANS

Kunstenaars: Brendan Peyper | Juan Boucher | Ruan Josh | Juanita du Plessis | Franja du Plesiss

Kom dans in Afrikaans saam met ons land se top kunstenaars wat jou gaan vermaak met hul treffers

19:30 | 27 & 28 Desember
HARTENBOS IN AFRIKAANS

Kunstenaars:
Jo Black | Robbie Wessels | Karen Zoid | Francois van Coke | Kurt Darren | Elandre | Appel | Leah | Speagwolf | Jan Bloukaas | Early B | Danny Smoke | Roan Ash | Tasche en verrassings

HARTENBOS IN AFRIKAANS se asemrowende konsert gaan weereens jou asem wegslaan hierdie jaar! Kom beleef die grootste treffers gesing deur ons land se mees geliefde Afrikaanse kunstenaars saam met ‘n lewendige orkes!

ONS BORGE

Teken aan vir ons nuusbrief vir eksklusiewe nuus, kompetisies en ander opwindende projekte!